Customer reviews

Real words from customers who have experienced Revela sleepwear, gifting, packaging, comfort, and craftsmanship.

Just post-surgery and these pjs have changed my world. Not to be dramatic but when you are in them the whole time it matters - they are comfortable, cool and still stylish
Carolyn
Baie dankie vir die pragtige nagklere wat ek ontvang het. Die naaldwerk is van hoogstaande gehalte en die materiaal voel so lekker aan my. Ek wil sommer heeldag in dit loop. Ek voel só spesiaal in dit. Kan nie wag om my ma se pakkie vir Kersfees vir haar te gee nie!
Saartjie
So beautiful so mooi verpak! Ruik so lekker - die pakkie was in my kantoor en dit ruik nog ongelooflik. Ek gaan nie daai jamies was nie 🌷🍀🌸 En, pas perfek. I am hooked. Dis stunning
Hildy
Wat n fees van sintuigsensasies! Mooi, stylvol, sag en die wonderlikste geur van die papier. Jy is net amazing. Kan nie wag om dit sommer nou-nou aan te trek nie.
Sanet
Share your experience

Share your experience

Send your feedback to Revela. Your review will be checked first, then added manually if approved.

Permissions